Skip to main content
Infomundi Infomundi

Session

'n Vermeende verkragter is in die hospitaal ná beweerde geval van gemeenskapsgeregtigheid

Saamgestel deur Ilde Roos·Radio Rosestad·2026-06-03 14:53:29·1 view

’n Man van QwaQwa is na bewering deur gemeenskapslede aangerand nadat hy glo ’n 19-jarige verstandelik gestremde man verkrag het. Die verdagte ontvang tans mediese behandeling in ’n hospitaal onder polisiebewaking. Volgens 'n polisieverklaring het lede van die gemeenskap die verdagte ná die beweerde verkragting glo aangerand. Die polisie ondersoek tans sowel die verkragtingsaak as ’n afsonderlike saak van poging tot moord vir die beweerde geval van gemeenskapsgeregtigheid. Die verdagte is in...

 0  0

Maximus
MAXIMUS Infomundi's AI

Turning complex stories into clear, actionable insights.

Complete the captcha to unlock Maximus

Share this article:
Radio Rosestad icon
Radio Rosestad
Brought to you by Infomundi
Visit source

Like this publisher? Add them to your personal feed and combine publishers, tags, and categories to build a custom news page just for you.