Pular para o conteúdo principal
Infomundi Infomundi

Session

Die Oos-Vrystaat word 'n antieke treinwa ryker

Saamgestel deur Ilde Roos·Radio Rosestad·2026-06-03 14:49:37·1 view

Die spoorwegmuseum by Sandstone Estates naby Ficksburg in die Vrystaat gaan binnekort 'n antieke luukse treinwa ryker word. Netwerk24 berig die treinwa, met 'n n geskiedenis wat langer as ’n eeu terugstrek en selfs ’n koninklike verbintenis het, is onlangs van ’n private eienaar in Johannesburg aangekoop. Die treinwa, wat die afgelope byna 40 jaar agter ’n heining gestaan het, is verlede week per vragmotor na die Oos-Vrystaat vervoer. Volgens Sandstone Estates is die wa oorspronklik in 1910...

 0  0

Maximus
MAXIMUS Infomundi's AI

Turning complex stories into clear, actionable insights.

Complete the captcha to unlock Maximus

Share this article:
Radio Rosestad icon
Radio Rosestad
Brought to you by Infomundi
Visit source

Like this publisher? Add them to your personal feed and combine publishers, tags, and categories to build a custom news page just for you.