Skip to main content
Infomundi Infomundi

Session

Die VSA sê Iran is gereed om die kernprogram te bespreek

Saamgestel deur Ilde Roos·Radio Rosestad·2026-06-03 14:15:52·1 view

Die Amerikaanse minister van Buitelandse Sake, Marco Rubio, sê Iran het ingestem om aspekte van sy kernprogram te onderhandel wat dit voorheen geweier het om te bespreek. Rubio het vir die eerste keer sedert die Trump-administrasie die oorlog teen Iran verklaar het, voor die Senaat se Komitee vir Buitelandse Betrekkinge verskyn. Hy sê ’n ooreenkoms kan binnekort bereik word, en dat die onderhandelinge hoogs kompleks en tegnies is. Rubio voeg by dat enige sanksieverligting afhang van Iran se...

 0  0

Maximus
MAXIMUS Infomundi's AI

Turning complex stories into clear, actionable insights.

Complete the captcha to unlock Maximus

Share this article:
Radio Rosestad icon
Radio Rosestad
Brought to you by Infomundi
Visit source

Like this publisher? Add them to your personal feed and combine publishers, tags, and categories to build a custom news page just for you.