Skip to main content
Infomundi Infomundi

Session

Die Inligtingsreguleerder se appèlaansoek teen die publikasie van matriekuitslae misluk

Saamgestel deur Ilde Roos·Radio Rosestad·2026-06-03 15:19:17·1 view

Die Inligtingsreguleerder (IR) se aansoek om verlof tot appèl in die hofstryd oor die publikasie van matriekuitslae in koerante en op aanlyn mediawebwerwe is geweier. Die IR se aansoek is op 12 Maart aangehoor nadat ’n volbank regters in Desember verlede jaar beslis het dat matriekuitslae wel op openbare platforms gepubliseer mag word. Maroela Media berig AfriForum se hoof van kultuursake, Alana Bailey, sê die uitspraak bring finale sekerheid in ’n geskil wat reeds sedert 2022 duur. Sy sê die...

 0  0

Maximus
MAXIMUS Infomundi's AI

Turning complex stories into clear, actionable insights.

Complete the captcha to unlock Maximus

Share this article:
Radio Rosestad icon
Radio Rosestad
Brought to you by Infomundi
Visit source

Like this publisher? Add them to your personal feed and combine publishers, tags, and categories to build a custom news page just for you.