Pular para o conteúdo principal
Infomundi Infomundi

Session

Honderde politieke partye registreer vir hierdie jaar se plaaslike verkiesing

Saamgestel deur Ilde Roos·Radio Rosestad·2026-06-03 14:05:16·2 views

Meer as 500 politieke partye het geregistreer om aan Suid-Afrika se plaaslike regeringsverkiesing op 4 November deel te neem. Die Onafhanklike Verkiesingskommissie sê 526 partye is tans geregistreer, hoewel die finale getal eers ná die kandidaatnominasieproses bevestig sal word. Die OVK het ook ‘n kiesersregistrasienaweek vir 20 en 21 Junie aangekondig waartydens kiesers kan registreer of hul besonderhede kan opdateer. Intussen is daar kommer oor lae jeugdeelname, met meer as 70 % van...

 0  0

Maximus
MAXIMUS Infomundi's AI

Turning complex stories into clear, actionable insights.

Complete the captcha to unlock Maximus

Share this article:
Radio Rosestad icon
Radio Rosestad
Brought to you by Infomundi
Visit source

Like this publisher? Add them to your personal feed and combine publishers, tags, and categories to build a custom news page just for you.